Maroela Media Unlocked MOD APK Android

5.3.3

Maroela Media 5.3.3 Unlocked MOD APK Android is an Amazing News & Magazines based app that is available on Google Play Store. It is Developed by Maroela Media. The App Version is 5.3.3 right now. We have updated it on June 8, 2020, just a few days ago. The APK Size is 8.7MB, which is not much. You can run this App in 5.0 and up!

Developer
Maroela Media
Version
5.3.3
Updated
June 8, 2020
Requirements
5.0 and up
Size
8.7M
Get it on
Google Play

Report this app

Description

Al jou nuus – gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Hierdie is ons Beta-weergawe – kom toets saam met ons en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

Images

What's new

Terwyl ons in afsondering verkeer weens ʼn wêreldwye pandemie kon ons tegniese span deeglik inklim en ook van ʼn paar ongeskikte virusse op ons app ontslae raak. Probleme met die kennisgewings en jongste nuus wat weggekruip het agter ʼn wit skerm, is nou iets van die verlede.

Video

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *